Ons Poog om Hoogstaande Materiaal te Produseer.

Ons nooi derhalwe alle gebruikers van hierdie publikasies om ons by te staan in ons strewe na uitnemendheid deur voorstelle, kommentaar en kritiek aan die uitgewer te stuur.

Your image

Graad 4 -Werkboek

Hierdie graad 4-werkboek is soortgelyk aan Funksionele Taalgebruik (Woord- en Sinskonstruksie) vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 5 tot 12. Graad 4 leerders word hier geleidelik gewoond gemaak aan die integrering van verskillende taalstrukture. 
Alle verklarings van die reëls word in Engels aangebied.

Your image

Graad 5-Werkboek

Hierdie graad 5-werkboek is soortgelyk aan Funksionele Taalgebruik (Woord- en Sinskonstruksie) vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 6 tot 12. Graad 5-leerders word hier geleidelik gewoond gemaak aan die integrering van verskillende taalstrukture. 
Alle verklarings van die reëls word in Engels aangebied.

Your image

Graad 6-Werkboek

Hierdie boek bevat 20 grammatika-hoofstukke wat elk op 'n ander grammatikale struktuur fokus (reëls word ook gegee). Na elke 3 tot 4 hoofstukke volg 'n "toets" om die vorige werk te integreer. Alle verklarings van die werk word in Engels aangebied.

Your image

Graad 7-Werkboek

Hierdie boek bevat 20 grammatika-hoofstukke wat elk op 'n ander grammatikale struktuur fokus (reëls word ook gegee). Na elke 6 hoofstukke volg 'n "toets" om die vorige werk te integreer. Alle verklarings van die werk word in Engels aangebied

Your image

Graad 8-Werkboek

Hierdie boek bevat 28 grammatika-hoofstukke wat elk op 'n ander grammatikale struktuur fokus (reëls word ook gegee). Na elke drie hoofstukke volg 'n "toets" om die vorige werk te integreer.

Your image

Graad 9-Werkboek

Hierdie boek bevat 44 hoofstukke met grammatika wat elk op 'n ander grammatikale struktuur fokus (reëls word ook gegee). Na elke drie hoofstukke volg 'n "toets" om die vorige werk te integreer.

Your image

Graad 10-Werkboek

Hierdie boek bestaan ​​uit twee afdelings: Afdeling A - 48 oefeninge (40 punte elk) wat alle grammatikale strukture integreer; Afdeling B - grammatikareëls en strukture in alfabetiese volgorde.

Your image

Graad 11 en 12 Werkboek 1

Hierdie boek bevat 60 grammatika-oefeninge (40 punte elk) wat alle taalstrukture integreer.

Your image

Graad 11 en 12 Werkboek 2

Hierdie boek bestaan ​​uit drie afdelings: Afdeling A - 60 oefeninge (20 punte elk) wat op nege verskillende grammatikale strukture konsentreer; Afdeling B - 33 oefeninge (20 punte elk), waarin alle grammatikale strukture geïntegreer word; Afdeling C - grammatikareëls in alfabetiese volgorde.

Vir verdere inligting en bestellings van harde kopieë, tree met ons in verbinding per e-pos of selfoon.

E-boeke kan aanlyn by die skakel na Snapplify (Joosteboeke) en ITSI (Joosteboeke) bestel word.

© Kopieregtoestemming om die strokies te gebruik, is van Tim du Plessis van Beeld en Liza Albrecht van Rapport verkry.

Your image

BESTEL E-BOEKE

Bestel E-Boeke vanaf  Snapplify (Joosteboeke)

Bestel E-Boeke vanaf ITSI (Joosteboeke)

STUUR E-POS

mjj@joosteboeke.co.za

SKAKEL ONS

083-268-2368

Kopiereg © 2019 Jooste Boeke. Alle Regte Voorbehou. Webwerf deur  BrandInsight (Pty)Ltd.