FUNKSIONELE TAALGEBRUIK

Die werkboeke maak hoofsaaklik gebruik van tekenprente om 'pret' in die leerproses te verseker

Rufus Muller, Crawford College, Pretoria

Die werkboeke is ʼn móét vir elke Afrikaans onderwyser. Die graad 8-boek lê ʼn ongelooflike grondslag vir die komende jare en verder sorg die graad 9- tot 12-boeke dat die leerder ten volle toegerus is vir die finale matriekeksamen. Die oefeninge en taalreëls verseker dat die leerder se taalkennis op die aanbevole standaard is.

Hellen Mazui, Riebeeckstad, Welkom

When my son started using your books his marks were in the fifties. He has improved a lot! His term 4 mark in Grade 11 was 75%! He is gaining confidence and enjoying Afrikaans a lot. He is not afraid to speak the language anymore and even cracks jokes in Afrikaans.

Vinesh Dhewlall, Curro St Dominics High School, Newcastle

Ons leerlinge van graad 8 tot 12 maak gebruik van Funksionele Taalgebruik en vind baie baat by hierdie skitterende werkboek – bly om daarmee geassosieer te wees!

Theresa Spies, La Salle College, Roodepoort

Die herhaalde inoefening in Funksionele Taalgebruik se werkboeke het ʼn baie groot effek op my leerders se punte – dit verbeter dramaties!

Carina Badenhorst, Highbury Prep School, Hillcrest

Wat ek vreeslik baie van die werkboek vir graad 6 en 7 geniet, is dat dit net grammatika (Woordstrukture en Sinskonstruksies) is en dat die reëls en verduidelikings in Engels is!

Marius Bushney, Trinityhouse Randpark Ridge Prep

Die leerders geniet die strokiesprente en ook die verduideliking van die werk. Dit is vir hulle maklik om te verstaan omdat die reëls in Engels is en hulle hou van die uitdagings t.o.v. die werksopdragte.

Susan Shapiro, Morningside, teacher of extra lessons in Afrikaans and Study Skills.

The Grade 6 book is a super addition to an excellent set of books! My sincere admiration for the books – it really helps make teaching a pleasure.

Claudette van Rensburg, Marist Brothers, Linmeyer.

The series ‘Funksionele Taalgebruik’ is user friendly with all the rules explained at the beginning of each new language rule or word structure, making it easier for the students to answer the activities that follow.

Vir verdere inligting en bestellings van harde kopieë, tree met ons in verbinding per e-pos of selfoon.

E-boeke kan aanlyn by die skakel na Snapplify (Joosteboeke) en ITSI (Joosteboeke) bestel word.

  © Kopieregtoestemming om die strokies te gebruik, is van Tim du Plessis van Beeld en Liza Albrecht van Rapport verkry.

Your image

BESTEL E-BOEKE

Bestel E-Boeke vanaf  Snapplify (Joosteboeke)

Bestel E-Boeke vanaf ITSI (Joosteboeke)

STUUR E-POS

mjj@joosteboeke.co.za

SKAKEL ONS

083-268-2368

Kopiereg © 2019 Jooste Boeke. Alle Regte Voorbehou. Webwerf deur  BrandInsight (Pty)Ltd.