FUNKSIONELE TAALGEBRUIK

Die werkboeke maak hoofsaaklik gebruik van tekenprente om 'pret' in die leerproses te verseker

Bestelvorm vir Harde Kopieë

Bestellings kan ongelukkig net gelewer word na ontvangs van gelde. Gebruik u skool/firma se naam en u van as verwysing en e-pos of faks u bestelling en bewys van betaling na mjj@joosteboeke.co.za of faks 086 600 0809

Vir verdere inligting en bestellings van harde kopieë, tree met ons in verbinding per e-pos of selfoon.

E-boeke kan aanlyn by die skakel na Snapplify (Joosteboeke) en ITSI (Joosteboeke) bestel word.

© Kopieregtoestemming om die strokies te gebruik, is van Tim du Plessis van Beeld en Liza Albrecht van Rapport verkry.

Bestellings

BESTEL E-BOEKE

Bestel E-Boeke vanaf  Snapplify (Joosteboeke)

Bestel E-Boeke vanaf ITSI (Joosteboeke)

STUUR E-POS

mjj@joosteboeke.co.za

SKAKEL ONS

083-268-2368

Kopiereg © 2019 Jooste Boeke. Alle Regte Voorbehou. Webwerf deur  BrandInsight (Pty)Ltd.